Hmm dit klink baie lekker ek stel voor sit die cherries nou al in die brandy dan bak jy dit oukersaand lol wat n wenner! Dankie vir die lekker resep Marie ek het die chokolade koek wat jy ge email het gebak dit is heerlik!
This sounds quite tasty. Do you use fresh cherries or dried? Thank you for the recipe. I would like to try this.
kan nie wag om dit te probeer nie. Ek gebruik nie alkohol nie, maar op so n manier gaan ek dit probeer
Dit klink lekker, sal dit net moet weghou van die kinders!!
Sal nie spyt wees nie. Die manne hou verskriklik baie daarvan. Hierdie resep is 'n gunsteling in ons huis. Marie