Community / Embroidery /
11877
by bokkieborduur 29 Aug 2009 ( edited Aug 29'09 15:04 )
+14

know where to search. I think this request is more for the South African Cuties Love Marie

Comments (3)
18960
by marthie 29 Aug 2009
+6
Marie sover ek weet is dit in verskeie borduurders se "hande" maar die meeste sê niks of wil net nie gee nie. Ek sal vir jou PM stuur.
2 comments
by tinfriend 29 Aug 2009
Want hulle weet ons mag nie deel nie because of COPYRIGHT!
by bokkieborduur 29 Aug 2009
Dankie Marthie, ek het jou pm gekry. Marie.
51954
by tinfriend 29 Aug 2009
+3
These are COPYRIGHT designs and even if someone does have them you are NOT allowed to share them. No site should have them as a FREE DL as it is illegal!

IF you get caught you can lose your HOME etc - There is a previous posted a while ago about this same matter! The URL is below!

P.S.Ek weet want ek is ook in Suid Afrika! Koop liewer die design as jy dit can vind!
1 links:
[1] Read Previous Post Here:
answers.cuteembroidery.com
2 comments
by bokkieborduur 29 Aug 2009
Baie dankie, ek sal kyk waar kan ek dit koop, sal Mandag na Bernina toe gaan en gaan hoor.
Waar in Suid-Afrika woon jy? Groete Marie
by tinfriend 30 Aug 2009
In Mpumalanga
~S~
743327
by gerryvb 29 Aug 2009
+3
cann't help you with these, but I suppose they are not for free.
1 comment
by bokkieborduur 29 Aug 2009
Thanks Gerry. Love Marie