Community / Embroidery /
21222
by babsie 20 Oct 2009 ( edited Oct 20'09 20:24 )
+12

Marathon in the bobbin, any reason why I should not do so? Advice needed here please, I do not want to mess up my embroidery. Thanks and Hugs, Babsie

Comments (3)
1288
by carinwatkins 20 Oct 2009
+2
Babsie - lekker - ek praat sommer Afrikaans met jou.
Ja, jy kan die Marathon ook onder gebruik as jy wil, maar met die bobbinfill kom n mens soveel verder want dis heelwat dunner.Seralon maak ook n bobbingaring, kyk of jy dit te koop kan kry. Dis heelwat goedkoper as Mettler en werk uitstekend. Sterkte !!!
1 comment
by babsie 21 Oct 2009
Dankie, Bernina hier by ons verkoop net die Mettler, so ek sal by Elna gaan kyk.
15907
by marietta 20 Oct 2009
+1
Hello Babsie, ek stem saam met Carin, ek gebruik Seralon bobbin thread (By Elna gekoop),en dit werk uitstekend. Lekker werk. To the English cuties, I use "Seralon" bobbin thread, and it works beautifully.
1 comment
by babsie 21 Oct 2009
Dankie, sal so maak.
224
by marnel 20 Oct 2009
+2
Ik gebruik alleen Madeira onder voor FSL, maar die van mij is veel goedkoper: 10.000m ondergaren voor 2x de prijs van een 1000m klos rayon.
I only use Madeira in the bobbin when doing FSL. But my bobbin fill is cheaper: 10,000m at twice the price of 1000m rayon.
1 comment
by babsie 21 Oct 2009
Dankie, wens ek kan van jou ondergaren kry, sal by Elna gaan kyk wat hul het. Bernina hier in Centurion is baie duur.